EntertainmentLocal newsNewsNewsUpdate

Van Heerden-moord: Begrafnis reëlings bekend

MEYERTON. – Die begrafnis van die ontslape, Daniel Christoffel van Heerden (61), wat op 27 Desember 2018 koelbloedig doodgeskiet is, vind eerskomende Vrydag plaas. Van Heerden word Vrydagoggend om 11:00 vanuit die AGS Kerk in 78 Pierneef straat in Meyerton begrawe. Die moord-verdagte verskyn more-oggend om 8:30 in die Vereenigingse Landroshof om vir borgtog aansoek …

MEYERTON. – Die begrafnis van die ontslape, Daniel Christoffel van Heerden (61), wat op 27 Desember 2018 koelbloedig doodgeskiet is, vind eerskomende Vrydag plaas.

Van Heerden word Vrydagoggend om 11:00 vanuit die AGS Kerk in 78 Pierneef straat in Meyerton begrawe. Die moord-verdagte verskyn more-oggend om 8:30 in die Vereenigingse Landroshof om vir borgtog aansoek te doen. Ses duisend mense het glo reeds die petisie geteken.

Van Heerden se 13 kinders het ‘n petisie op sosiale media begin om te verhoed dat die verdagte se borgtogaansoek toegstaan word. Sedert van Heerden se moord het sosiale media gegons. Chris van Heerden, ‘n voormalige IBO wêreld weltergewig-bokskampioen, en sy broer Danie, ‘n voormalige EFC swaargewigkampioen, het video-opnames gemaak en hulle harte oopgemaak oor die tragiese voorval en die uiteenlopende reaksie wat dit op sosiale media uiteglok het.

Hiernaas volg die video-opnames wat Chris en Danie op sosiale media gedeel het.

 

 

 

 

 

 

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button