EntertainmentLocal newsNewsNews

Likkewaan luilekker in die son!

Likkewaan luilekker in die son!

VANDERBIJLPARK. – Daar is al vele kere tevore krokkies in die Vaalrivier opgemerk. Toe inwoners van Rivierpad, Mantevrede in Vanderbijlpark, Vrydagoggen ‘n plat besoeker met skerp tande op hul voorstoep (reg op die oewer van die Vaalrivier) gekry het, het hulle vir ‘n oomblik gedink dit is krokkedil se kind.

Dit wat toe gelukkig net ‘n likkewaan van sowat een meter wat luilekker in die son gelê en bak het.  Die “besoeker” het behoorlik aandag getrek onder inwoners en werkers op die kleinhoewe, en niemand was dapper genoeg om nader te gaan nie.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Back to top button