EntertainmentBreaking News

Die herrie is los oor die woord ‘snoobab’ wat is die kollig gebring is deur leerlinge wat na swart medeleerlinge so verwys het – ‘snoobab’ spel die woord ‘baboons’ agteruit.  Die woord bestaan reeds etlike jare voordat dit deur leerlinge van die Kingswood College in Makhanda (voorheen Grahamstad) gedeel is. Dit het natuurlik rassespanning by …

Die herrie is los oor die woord ‘snoobab’ wat is die kollig gebring is deur leerlinge wat na swart medeleerlinge so verwys het – ‘snoobab’ spel die woord ‘baboons’ agteruit. 

Die woord bestaan reeds etlike jare voordat dit deur leerlinge van die Kingswood College in Makhanda (voorheen Grahamstad) gedeel is. Dit het natuurlik rassespanning by dié eksklusiewe privaatskool veroorsaak, asook ‘n nuwe rasse-slurp aan Suid-Afrikaners bekendgestel.

Die soeke na die woord onthul dat dit nie die uitvinding van die Makhanda-skoolkinders is nie. Dit word glo selfs in Urban Dictionary gedefinieer as rassekommentaar.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button