EntertainmentBreaking News
Man deur reaksievoertuig raakgery
VEREENIGING. – ’n Man wie se voertuig op die R59 tussen Vereeniging en Meyerton onklaar geraak het, is glo ernstig beseer toe hy Saterdagaand omstreeks 20:00 deur ’n reaksievoertuig raakgery is. Die reaksievoertuig, ’n Toyota Fortuner van ‘n nooddiensgroep, was glo na ’n ongelukstoneel op pad toe die ongeluk gebeur het. Die ongeluk …
VEREENIGING. – ’n Man wie se voertuig op die R59 tussen Vereeniging en Meyerton onklaar geraak het, is glo ernstig beseer toe hy Saterdagaand omstreeks 20:00 deur ’n reaksievoertuig raakgery is.
Die reaksievoertuig, ’n Toyota Fortuner van ‘n nooddiensgroep, was glo na ’n ongelukstoneel op pad toe die ongeluk gebeur het.
Die ongeluk het tussen Pierneef Boulevard en Redan op die R59 gebeur.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
