EntertainmentLifestyleSchools

218) Carina de Kock Hoërskool Sasolburg

Matriekafskeidwedstryd: Deelnemers verwerf punte deur die aantal Facebook-gebruikers wat hul foto deel of "like", maar 'n span beoordelaars sal die uiteindelike wenner/s uit die Top 10 finaliste kies.

Carina de Kock Hoërskool Sasolburg

Daar is kontant en ander pretpryse soos ‘n pragtige kunsfoto van Techno Pencil Art deur die kunstenaar JJ Smith op die spel vir vanjaar se wenner in Vaalweekblad se Matriekafskeidwedstryd 2021.

Deelnemers kan hul foto’s na hul eie en hul vriende en familie se Facebook-profiele deel om hul wenkanse te verbeter.

Deelnemers verwerf punte deur die aantal Facebook-gebruikers wat hul foto deel of “like”, maar ‘n span beoordelaars sal die uiteindelike wenner/s uit die Top 10 finaliste kies.

Die wenner/s se name sal vroeg in Januarie bekendgemaak word.

Een gelukkige leser wat ‘n matrikulant se foto gedeel het, gaan ook ‘n prys wen! So, neem deel en help kies die wenner/s!

**************************************************************************

You can read the full story on our App. Download it here.

Retha Fitchat

Retha Fitchat is an experienced part time journalist for Vaalweekblad. WhatsApp: 083 246 0523
Check Also
Close
Back to top button