EntertainmentLifestyleNews
Vier die Dag van Liefde saam met Stonehaven!
Meer besonderhede is beskikbaar by Stonehaven: (016) 982 2951/2 of WhatsApp na 060 804 1495.
By Stonehaven in Vanderbijlpark wag daar vandag, Valentynsdag, 14 Februarie, ‘n luukse Vaal River Dinner Cruise vanaf 18:00 tot 20:00 op die Spirit of Jen. Die koste is R500 per persoon.
Informele “cruises ” teen R100 per persoon is ook beskikbaar op verskillende vertrektye deur die dag.
As jy hou van vinniger aksie kan jy gerus ‘n Speed Boat Cruise op die Vaalrivier oorweeg. Daar is plek vir 5 mense en die koste is R1 565 per uur. Piekniekmandjies is beskikbaar teen ‘n addisionele R262.50 per persoon.
Stonehaven bied ook verskeie Valentyns-etes op land aan soos ‘n Valentyns Piekniek teen R262.50 per persoon en ‘n Valentyns-middag- of aandete met ‘n A la Carte-spyskaart waaruit gaste kan kies en keur. Meer besonderhede is beskikbaar by Stonehaven: (016) 982 2951/2 of WhatsApp na 060 804 1495.
Moenie wag nie… dié spesiale dag kom net een keer per jaar!

***********************************************************************
