Entertainment

Rekords spat by interlaer byeenkoms

Rekords het Woensdag gespat by die interlaer byeenkoms wat by Laerskool Risiville gehou is.

VEREENIGING. – Ten spyte van die hitte het atlete uitsonderlik presteer!

Bianke Olwagen van Laerskool Risiville in aksie tydens die 80m vir meisies o.11. Foto: Christiaan Cloete
Wayden Bouwer van Laerskool Risiville in aksie tydens die 80m vir seuns o.11/ Foto: Christiaan Cloete
As Giangi Morrico ‘n krieketkolf optel kan jy vir seker weet dit gaan die dag grenshoue reën. Laerskool Risiville se sterkolwer is ook ‘n kranige gewigstoter. Foto: Christiaan Cloete
Amoré Prinsloo is klein, maar ‘n sneltrein! Hier is sy in aksie tydens die 80m vir meisies o.6. Foto: Christiaan Cloete
Atlete in aksie tydens die 400m baanitem. Foto: Christiaan Cloete
Emile Cloete op pad na ‘n nuwe verspringrekord. Foto: Christiaan Cloete

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Christiaan Cloete

Christiaan is editor of Ster North and a reporter for Vaalweekblad. Email: christiaan@mooivaal.co.za
Back to top button