Finance AdviceHomes
Ankerskool wys staal teen Glen Harvie
VANDERBIJLPARK. – Die Ankerskool het Saterdag 12 Maart op die Hoërskool Suiderlig se velde teen die Hoërskool Glen Harvie te staan gekom. Hoewel die skool se o.14’s (61-0) en o.15’s (27-0) verloor het, het die o.16’s met 14-12 gewen en die eerste span met 7-7 gelykop gespeel.