EntertainmentLocal newsNewsNews
Skotte vaar Vanderbijlpark in met hul doedelsakke
Die klank van doedelsakke en tromme het Saterdag (23 April 2022) oor die terrein van die Emerald Casino weergalm tydens die jaarlikse Vaal Highland Festival and Gathering.
VANDERBIJLPARK.– Die jaarlikse geleentheid stel mense bloot aan Skotse kultuur, musiek en kos.
Daar was ook skotse lekkernye soos “haggis”, “black pudding” en“Scottish Eggs” te koop en ‘n biertent waar besoekers whisky kon proe.
Vaalweekblad het gaan inloer.
Kyk die video hier:
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

