EntertainmentLocal newsNewsNews
Arno Carstens tree op in Vaalpark
Sien jou Vrydag by The Bar with NO NAME.
VAALPARK. – Arno Carstens sal op Vrydag, 27 Mei 2022 by The Bar with NO NAME optree.
Die sanger het geen bekendstelling nodig onder Suid-Afrikaners nie.

Wel bekend vir sy optredes in Afrikaans en Engels, beloof Vrydagaand se optrede ook weer om een vir die boeke te wees.
Deure open om 17:30 en die vertoning begin amptelik om 19:00. Kaartjies is R200 per persoon en kan bespreek word by https://bit.ly/3NrpUJa.
Roer jou en bespreek nou!
Luister hier na van sy musiek as ‘n voorsmakie vir die lekkerte wat wag Vrydag!
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
