EntertainmentLifestyleNews
Jody Mayhew stel sy eerste Afrikaanse enkelsnit vry!
As 'n mens verlief is, voel dit mos asof dit skielik somer in jou hart is!

Somer is maar meeste mense se gunsteling seisoen. Die weer veroorsaak opgewondenheid na die wintermaande want daar is iets om na uit te sien vir die dag.
“Ek glo mense beleef dit ook in hulle harte as hulle naby aan iemand is wat hulle lief het,” sê die sanger Jody Mayhew.
Sy eerste enkelsnit in Afrikaans is nou op alle digitale platforms beskikbaar: “Altyd somer saam met jou”
Sanger: Jody Mayhew
Lied: Altyd somer saam met jou
ISRC: TCAGJ2223249
Publisher: Tunecor
Skrywer: J Mayhew

**************************************************************************************
