Entertainment

Monnies groet Gr.7’s

VEREENIGING. – Die Laerskool Vryheidsmonument het vandeesmaand soos meeste skole ‘n afskeidsfunksie vir hulle Gr.7-groep van 2022 gehou om die einde van hul laerskoolloopbaan op ‘n hoë noot af te sluit.  Hiernaas is ‘n paar foto’s van die afskeidsfunksie.

Totsiens en sterkte vir die toekoms wat voorlê!

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button