Entertainment

Dreyer en kie deel netbalkennis

VANDERBIJLPARK. – Amanda Dreyer, hoofafrigter van NWU Vaal netbal, het die naweek ‘n uiters geslaagde kliniek aangebied. Hoewel die voortslepende eendeweer hulle buitelug planne in die wielie gery het, het Dreyer en haar span die binnemuurse fasilteite van die aksienetbal en aksiekrieketbane in Vanderbijlpark gebruik gemaak om die sowat 69 netbalspelers van die Laerskool Eligwa …

VANDERBIJLPARK. – Amanda Dreyer, hoofafrigter van NWU Vaal netbal, het die naweek ‘n uiters geslaagde kliniek aangebied.

Hoewel die voortslepende eendeweer hulle buitelug planne in die wielie gery het, het Dreyer en haar span die binnemuurse fasilteite van die aksienetbal en aksiekrieketbane in Vanderbijlpark gebruik gemaak om die sowat 69 netbalspelers van die Laerskool Eligwa touwys te maak.

Gretige netbalspelers van die Laerskool Eligwa in Vanderbijlpark luister aandagtig tydens die netbalkliniek.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button