Entertainment

Kayla en Twilight spankel by SANESA

Wanneer ruiter en perd saamspan gebeur daar magiese dinge.

VANDERBIJLPARK – Kayla Heyns, ‘n Graad 8-leerling aan die Hoërskool Driehoek het die afgelope naweek die Sedibeng A-span met trots tydens die SANESA Gauteng-finaal verteenwoordig.

Sy en haar perd Twilight Sparkle het ‘n uitstekende 10de plek uit 34 ruiters in die 60 cm-skouspring-afdeling behaal.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button