Entertainment
Dokkies-atlete vir SA-span gekies
Twee atlete van Hoërskool Dr. Malan is gekies om Suid-Afrika by die 2026 COSASSA-kampioenskappe te verteenwoordig,
Twee atlete van Hoërskool Dr. Malan, Darius Botha en Xanté Harris, is gekies vir Team South Africa vir die 2026 COSASSA-kampioenskappe.
Die kampioenskappe vind van 31 Augustus tot 3 September in Bulawayo, Zimbabwe plaas.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
