Entertainment

Hokkie-bokkie laat die internet sokkie

Hokkiespeler wat met haar hokkiestok dans tokkel die hartsnare aanlyn.

VANDERBIJLPARK – ‘n Ougat hokkiespeler van die Laerskool Voorpos in Waverley, Pretoria het sosiale media aam die gons.

Terwyl spel aan die aanderkant van die veld aan die gang was het sy met haar hokkiestok gedans en lugkitaar gespeel. Te kosbaar vir woorde.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button