SASOLBURG – Die HS Driehoek se o15 en o17-rugbyspanne het verlede
Saterdag hul staal anderkant die Vaalrivier gewys tydens die HS Sasolburg se
sewestoernooi.






Die Hoekies se o15’s het Sasolburg in ‘n naelbyteindstryd met 19-12 in
ekstra tyd geklop nadat sake na die verstryk van gewone speeltyd met 12-12
gelykop geëindig het.
Die o17-eindstryd het ook aan verwagtinge voldoen met die gasheer wat die
besoekers van die HS Driehoek met 24-19 in ‘n klipharde eindstryd geklop h
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!