Local news

Jong dansers skitter tydens CK Dance Project se jaarlikse danseksamens

Bloedsweet en trane word toe die moeite werd vir stringe dansers.

VANDERBIJLPARK – Die CK Dance Project het onlangs sy jaarlikse danseksamens by die Hoërskool Driehoek in Vanderbijlpark aangebied.

Sansers van alle ouderdomme het  die geleentheid gekry het om die vaardighede ten toon te stel waaraan hulle deur die jaar hard geslyp het.

Miane Walker in aksie.

Hoewel die spanning en senuwees voor elke optrede duidelik op die gesiggies sigbaar was, het die aanmoediging van familie, vriende ‘n warm en ondersteunende atmosfeer geskep wat die deelnemers gehelp het om die vlinders in hul magies te laat bedaar.

Die jaarlikse eksamens is ‘n belangrike mylpaal vir die dansers en bied aan hulle die geleentheid om hul tegniese vaardighede, dissipline en passie vir dans uit te stal.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button