National
-
Agt polisielede vandag in hof op aanklagte van moord en marteling
Local newsDie polisielede wat beskuldig word, was sedert Vrydagmiddag in aanhouding in die polisieselle
-
NWU Raad stel nuwe Adjunk-visekanselier vir Potchefstroomkampus aan
Local newsProf Daryl Balia neem leisels oor by Prof Fika Janse van Rensburg
-
Klipgooier op R59 wou Prinse moontlik kaap
Local news“Ek was duiselig en effe gedisoriënteerd. Ek het nie geweet of ek geskiet is nie," sê Tom na aanval op…
-
Vaalpark Primêr sprankel in Big 40 Bash
EntertainmentVaalpark Primêre Skool se leerlinge en personeel het hul vanjaar weer oortref met hul vierjaarlikse kinderkonsert
-
Jong meisie met glasskerf aangeval
Local newsOuers, waarsku jul kinders om liewer nie alleen te stap nie!
-
Trane vloei toe verlamde pa sy dogter ‘inbring’ by haar troue
Local newsMnr. Alex van Rensburg was ‘n sakeman van Sasolburg met sy eie hysbak-onderneming toe hy in September 2016 naby die…
-
Werkloosheid in Vrystaat kommerwekkend
Local newsVolgens Statistiek Suid-Afrika se kwartaallikse werksmag-opname wat in Augustus uitgereik is, het die werkloosheidspersentasie in die Vrystaat met 1.6% vir…
-
Duisende Sasol-stakers gee uiting aan hul stem
Local newsDie fokus gaan na verwagting nou na Sasolburg verskuif en later gaan albei aanlegte en die Sasol-steenkoolmyne gesamentlike aksies hou
-
Kolon-ondersoeke: Lesers neem goeie raad ter harte
Health"Ongeveer 20% van die pasiënte wat danksy die berig gekom het, het wel poliepe in die kolon gehad, wat maklik…
-
Hernuwing van vuurwapenlisensies
Local news"Soos die situasie tans daar uitsien, word daar gediskrimineer teen vuurwapen-eienaars deurdat hulle hul vuurwapens verloor, maar in die geval…
-
Solidariteit-lede begin more (Maandag) staak by Sasol
Local newsLede van Solidariteit begin Maandag by Sasol staak oor die maatskappy se personeelaandeleskema wat wit werknemers uitsluit
-
Video: Kritiek oor laerskoolseun se aanval op meisie
Local newsHoewel sommige mense uitgesproke geraak het en die raskaart op die tafel gegooi is, het meeste Facebook-gebruikers kommentaar gelewer oor…











