News
-
Dinge lyk ietwat beter vir die Vaaldam
CommunityDie afgelope paar weke het die Vaaldam sover elke dag 'n styging in die watervlak getoon.
-
Geen borg vir ‘doodskis-twee’
CommunityLanddros Jongilizwe Dumehleli het Willem Oosthuizen (28) en Theo Martins Jackson (29) se borgaansoek geweier.
-
Nou kan jou kind 20% vir Wiskunde kry en steeds slaag
CommunityOns weet Wiskunde is nie almal se maat nie, maar harde werk het nog nooit iemand skade berokken nie. Dit…
-
Nou moet jou kind maar 20% vir Wiskunde hê om te slaag
CommunityOns weet Wiskunde is nie almal se maat nie, maar harde werk het nog nooit iemand skade berokken nie. Dit…
-
Pothole disaster in Homer
CommunityVEREENIGING. - Anton Stegman street in Homer been used daily by a huge amount of school children, pedestrians and daily…
-
Sasolburg-boer deur krokodil aangeval
CommunitySASOLBURG. - 'n Boer van Sasolburg wie se linkerarm deur 'n krokodil afgeruk is, was teen 1 Desember kritiek maar…
-
Miljoene een van die dae sonder WhatsApp
CommunityIs jy een van die wie se slimfoon dalk teen die einde van die jaar nie meer 'slim' genoeg gaan…
-
Drie Riviere-vrou vier dae sonder water weens waterlek
CommunityVEREENIGING. - Tracey Potgieter van Oakstraat 7 in Drie Riviere is reeds vier dae sonder water na 'n waterpyp op…
-
‘Moeder en kind’ weer gesteel
NewsDie alombekende 'Moeder en kind' beeld deur die internasionaal bekende kunstenaar, Danie de Jager is weer gesteel. Die beeld van…
-
24 Year old injured in accident
CommunitySASOLBURG. - ER 24 reported that a 24-year-old man was left seriously injured this morning after he was knocked over…
-
Vragmotor-ongeluk op die R59
CommunityMEYERTON. - Twee mense is beseer toe 'n vragmotor net voor die Johan le Roux-afrit, op die R59, rigting De…
-
Brand in Meyerton se hoofstraat
NewsMEYERTON. – ‘n Brand het gisteraand by ‘n woonstel in Lochstraat, Meyerton, uitgebreek.











