CommunityNewsNews

Driehoek word pienk en plesierig vir Cansa

Hoërskool Driehoek se geesdriftige leerlingraad het groot pret gehad toe hulle 'n Shavathon ten bate van die kankervereniging aangebied het.
Hoërskool Driehoek se geesdriftige leerlingraad het groot pret gehad toe hulle ‘n Shavathon ten bate van die kankervereniging aangebied het.
'n Tjek ten bedrae van R16 000 is onlangs deur die Hoërskool Driehoek se hoof, mnr. Hein Knoetze, en sy leerlinge aan me. Lelanie Potgieter van Cansa oorhandig. Van links is: Broge Re (Hoërskool Driehoek se rugbykaptein, eerstespan), Retha van Wyk (hoofmeisie), Hugo Terblanche (hoofseun en onderkaptein), Lelani Potgieter (Cansa se gemeenskapsmobiliseerder in die Vaaldriehoek), mnr. Hein Knoetze (skoolhoof) en Heino Keiser (eerstespanprojekleier en VLR).
‘n Tjek ten bedrae van R16 000 is onlangs deur die Hoërskool Driehoek se hoof, mnr. Hein Knoetze, en sy leerlinge aan me. Lelanie Potgieter van Cansa oorhandig. Van links is: Broge Re (Hoërskool Driehoek se rugbykaptein, eerstespan), Retha van Wyk (hoofmeisie), Hugo Terblanche (hoofseun en onderkaptein), Lelani Potgieter (Cansa se gemeenskapsmobiliseerder in die Vaaldriehoek), mnr. Hein Knoetze (skoolhoof) en Heino Keiser (eerstespanprojekleier en VLR).

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Check Also
Close
Back to top button