CommunityLocal newsNewsPhoto GalleriesSportSportSport
V’niging deur na Valke-eindstryd
Ettienne van Rensburg VEREENIGING. – Sy bekerdroom is ‘n realiteit nadat die Vereeniging-rugbyklub se eerste rugbyspan Saterdag vir Springs in die halfeindronde van die Valke se Peregrine-liga met 39-23 geklop het. Die span kom eerskomende Saterdag teen Brakpan in die eindstryd te staan – Koop vandeesweek Vaalweekblad vir ‘n volledige wedstrydverslag en nog aksiefoto’s …

Ettienne van Rensburg
VEREENIGING. – Sy bekerdroom is ‘n realiteit nadat die Vereeniging-rugbyklub se eerste rugbyspan Saterdag vir Springs in die halfeindronde van die Valke se Peregrine-liga met 39-23 geklop het. Die span kom eerskomende Saterdag teen Brakpan in die eindstryd te staan – Koop vandeesweek Vaalweekblad vir ‘n volledige wedstrydverslag en nog aksiefoto’s
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
