Local newsNewsNewsPhoto GalleriesSportSportSport
Valia maak Beeldtrofee geskiedenis
VANDERBIJLPARK. – Die HS Transvalia het Saterdag rugbygeskiedenis gemaak toe sy o.14, o.15 en o.16-rugbyspanne tot die eindstryd van die Beeldtrofee vir grootskole deurgedring het. Dit is die eerste keer dat ‘n Vaaldriehoekse skool drie spanne in die eindstryd het. – Koop vandeesweek Vaalweekblad vir al die aksie

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!