Maatsoekers – 14 Sep 2016
Is jy op soek na ‘n maat of spesiale vriend of vriendin? Stuur ‘n SMS na 45534. Begin jou SMS met “MAATS”en tik dan na watter soort maat jy soek. LET WEL: Maatsoekers se SMS’e word onveranderd gepubliseer om ‘n beter indruk van hul skryfvaardigheid en geletterdheidsvlak te gee.
*Ek is ‘n wedewee, soek net goeie gesel- skap, is alleen en stil en verlang na geselskap en na ‘n mansvriend wat nog ‘n goeie vrou kan respekteer.Laat weet van jou en asb. nie rook of drink nie. Is 75 jaar en ‘n foto asb. 071 176 9733 sal antwoord op vrae.
*Ek is krot (kort?) man, 35 jaar, soek vrou wat kort man soek. Ek bly ksm en soek net een daar, sy kan my bel of sy kan my op WhatsApp kry. 078 075 8688. Soek een, eensaam.
*Ek is op soek na ‘n meisie of vrou. As jy my wil SMS of bel, my nommer is 063 460 6356. My naam is Jacobus.
*Ek is op soek na ware liefde, is moeg vir alleen wees in die lewe, ek is 26 jaar oud, het ‘n seuntjie. Ek bly in Vdbp. Meisies tussen die ouderdomme van 20 – 30 jaar kan my WhatsApp by 076 882 6229. Wag om van julle te hoor.
*52 jarige wewenaar op soek na vriendskap dames tussen 40 – 50 wat nie rook of drink en geen afhanklikes het nie. 083 714 2370.
