CommunityNewsNews

Groot ongeluk op ou JHB-pad

MEYERTON. - Die Ou Johannesburg-pad is tans vir verkeer gesluit na 'n groot ongeluk tussen drie voertuie plaasgevind het.

18 Mense is beseer, waarvan agt ernstige beserings opgedoen het.

Drie mense is reeds dood.

Twee medikopters en nooddienste vervoer die beseerdes na hospitale vir verdere behandeling.

Midvaal Brandweer moes vier pasiënte met lewenskake uit die wrakke sny.

Volgens Chris Botha van Netcare911 het die ongeluk omstreeks 15:00 plaasgevind.

IMG-20161014-WA0011

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Back to top button