CommunityNewsNews

12 Voertuie en vragmotor in kettingbotsing

NASIONALE NUUS

Drie mense, waarvan een ‘n kind is, is gister dood toe ‘n vragmotor in 12 motors op die N2 vasgejaag het.
Die voorval het by Umzimvubu naby Mount Frere gebeur.
Die vragmotor, wat stene vervoer het, het deur 11 voertuie geploeg en uiteindelik bo-op ‘n bakkie tot stilstand gekom.

 

Die bestuurder van die bakkie en die passasier is dood.

 

Foto: News24
Foto: News24

 

Foto: News24
Foto: News24

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Back to top button