LifestyleLocal newsNewsSport

Mittal vereer langasems

Die ArcelorMittal Atletiekklub het onlangs sy jaarlikse prysuitdeling gehou

 

Ettienne van Rensburg

Die ArcelorMittal Atletiekklub het op 15 November sy jaarlikse prysuitdeling gehou om die prestasies en toewyding van sy lede te vereer en te erken. Hiernaas is ’n opsomming van top toekennings: Florence Molawa (Vroue-atleet van die Jaar), William Morobe (Mans-atleet van die Jaar), Paul Ramokopo (Landloop-atleet van die Jaar), Stephan Aucamp (Enduro Mans-atleet van die Jaar), Tania Fourie (Enduro Vroue-atleet van die Jaar), Daniel Coetzee (MTB Fietsryer van die Jaar), Mike van der Walt (MTB Tydtoetsryer van die Jaar), Sibylle Engelbrecht (Tydtoets-atleet van die Jaar), Meghan van Deventer (bester vordering), William Morobe (beste vordering) en Corrie Botha (Beste Konstante Atleet – 25 jaar).

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Retha Fitchat

Retha Fitchat is an experienced part time journalist for Vaalweekblad. WhatsApp: 083 246 0523
Check Also
Close
Back to top button