CommunityHealthLetterLifestyleLocal newsNewsOpinionsPhoto Galleries

Pasiënte se ou medikasie in parkie afgelaai

Gevaarlike afval onwettig in woonbuurt gestort

Magda Grebe van Vanderbijlpark skryf:
Die persoon wat vir die tweede keer sy vullissakke deur die nag in die parkie in Jean Websterstraat kom aflaai het, raak asseblief beskaafd en sit hulle by jou huis vir die vullislorrie uit of gaan laai dit self by die stortingsterrein af. Jul laai dit by ‘n parkie af maar dit bevat medikasie wat nie in kinders se hande moet beland nie! En die parkie se gras is kort omdat ons dit self sny, nie die munisipaliteit nie, so hou jou rommel vir jouself asseblief? Sies man…..

grebe1 grebe2 Grebe3

 

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Retha Fitchat

Retha Fitchat is an experienced part time journalist for Vaalweekblad. WhatsApp: 083 246 0523
Back to top button