NewsNews

Vernietigende brand breek uit in Durban

Honderde UNTU-werknemers moes vroeg vanoggend van die perseel ontruim na 'n brand in die omgewing van die Durbanse skeepsvraghouer-depot uitgebreek het.

Mense word aangeraai om die gebied te vermy. Gitswart rookwolke kan kilometers ver gesien word terwyl ’n stewige wind glo die brand nog verder aanhits.

 

 

Kyk video hier: Brand in Durban

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Back to top button