VANDERBIJLPARK. – Videogreep van die ongelukstoneel vanaand ongeveer 19:00 by die Ocumed afdraai in Vaal Drive Vanderbijlpark.
Die bestuurder van ‘n BMW motorfiets is ernstig beseer toe ‘n Blou Polo vermoedelik voor hom ingedraai het.


At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
