NewsNews

Twee swanger vroue sterf toe motor hulle tref

'n Tragiese toneel het gister op die N14 naby die Beyers Naudé-afrit in Johannesburg afgespeel toe twee swanger vroue deur 'n motor getref is. Beide het noodlottige beserings opgedoen. 

Die polisie ondersoek die saak.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Back to top button