Local newsNewsNews

5 lig beseer in taxi ongeluk

VANDERBIJLPARK. - Vier persone is lig beseer toe 'n taxi net na 20:00 vanaand Maandag 10 Julie onder 'n trok ingery het op die T- aansluiting van Frikkie Meyer boulevard en Livingstone boulevard. Die taxi bestuurder het kopbeserings opgedoen maar het op die toneel agter gebly terwyl drie passasiers na die hospitaal geneem is met ligte beserings. Volgens die taxi bestuurder het die trok voor hom ingedraai.

VANDERBIJLPARK. – Vier persone is lig beseer toe ‘n taxi net na 20:00 vanaand Maandag 10 Julie onder ‘n trok ingery het op die T- aansluiting van Frikkie Meyer boulevard en Livingstone boulevard.

Die taxi bestuurder het kopbeserings opgedoen maar het op die toneel agter gebly terwyl drie passasiers na die hospitaal geneem is met ligte beserings. Volgens die taxi bestuurder het die trok voor hom ingedraai.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Back to top button