Local newsNewsNews

Ligte ongeluk vroegoggend

VANDERBIJLPARK. - Vanoggend 26 September net na 07:30 was daar 'n ongeluk tussen 'n Ford en Corsa bakkie op die T-aansluiting van Coleridge en Neser straat, SW1. Die bestuurder van die Ford is vir ligte beserings deur ER24 behandel. Sy het gekla oor 'n pyn in haar been. Die insittendes van die Corsa bakkie was ongedeerd.

VANDERBIJLPARK. – Vanoggend 26 September net na 07:30 was daar ‘n ongeluk tussen ‘n Ford en Corsa bakkie op die T-aansluiting van Coleridge en Neser straat, SW1.

Die bestuurder van die Ford is vir ligte beserings deur ER24 behandel. Sy het gekla oor ‘n pyn in haar been. Die insittendes van die Corsa bakkie was ongedeerd.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Back to top button