Local newsNewsNews

Tragiese selfmoord toneel

VANDERBIJLPARK. - 'n Man het vermoedelik deur die nag van 25/26 September homself gehang in die grasdakhut in William Nicolstraat, tussen Amone laan en Hally weg, Flora Gardens. Volgens inligting het werksoekers wat op die straathoek staan en wag het die voertuig by die hut sien staan en toe op die lyk van die man afgekom waar hy binne in die hut homself opgehang het. Die polisie, familie en vriende was vroegoggend op die hartseer toneel. Vaalweekblad personeel dra ons innige simpatie oor aan die familie en vriende.

VANDERBIJLPARK. – ‘n Man het vermoedelik deur die nag van 25/26 September homself gehang in die grasdakhut in William Nicolstraat, tussen Amone laan en Hally weg, Flora Gardens.

Volgens inligting het werksoekers wat op die straathoek staan en wag het die voertuig by die hut sien staan en toe op die lyk van die man afgekom waar hy binne in die hut homself opgehang het. Die polisie, familie en vriende was vroegoggend op die hartseer toneel.

Vaalweekblad personeel dra ons innige simpatie oor aan die familie en vriende.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Back to top button