Local newsNewsNews

R59 Steeds gesluit – nuutste!

MEYERTON. - Die R59 sal vir 'n tyd lank gesluit wees nadat stakers deur die nag 'n sloot in die teerpad gegrawe het. Die sloot is tussen Johan le Roux weg en Meyerstraat, rigting Noord na Johannesburg naby die Sicielo brug. Die sloot is volgens inligting gisteraand 27 September gegrawe. Padgebruikers moet asseblief alternatiewe roetes gebruik. Die pad is reeds geruime tyd toegemaak en dan weer oop is as gevolg van die stakings.

MEYERTON. – Die R59 sal vir ‘n tyd lank gesluit wees nadat stakers deur die nag ‘n sloot in die teerpad gegrawe het.

Die sloot is tussen Johan le Rouxweg en Meyerstraat, rigting Noord na Johannesburg naby die Sicielo brug. Die sloot is volgens inligting gisteraand, 27 September, gegrawe. Padverbruikers moet asseblief alternatiewe roetes gebruik. Die pad is reeds vir ‘n geruime tyd toegemaak en dan weer oop, as gevolg van die stakings.

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Back to top button