Local newsNewsNews

75 Dae vir CANSA

VANDERBIJLPARK. - Om 75 dae op 'n stellasie te sit vir CANSA verg baie deursettingsvermoë en uithouvermoeë. Na 75 dae het Jacques Bekker (34) afgeklim van die toring waar hy die afgelope tyd heelwaarskynlik 'n Guiness wêreld rekord opgestel het. Met 'n groot skare wat hom toegejuig het en sirenes van ER24 ambulanse, het Jacques 08:00 vanoggend 20 Oktober van die 8m hoë stellasie afgeklim. Hoor self wat hy te sê het. Video - Jannie du Plessis (Vaalweekblad)

VANDERBIJLPARK. – Om 75 dae op ‘n stellasie te sit vir CANSA verg baie deursettings- en uithouvermoeë. Na 75 dae het Jacques Bekker (34) afgeklim van die toring waar hy die afgelope tyd heelwaarskynlik ‘n Guiness wêreld rekord van 70 dae gebreek het.

Met ‘n groot skare wat hom toegejuig het en sirenes van ER24 ambulanse, het Jacques 08:00 vanoggend 20 Oktober van die 8m hoë stellasie afgeklim. Hoor self wat hy te sê het.

Video en fotos – Jannie du Plessis (Vaalweekblad)

 

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Back to top button