Local newsNewsNews

Onwelkome gas jaag skrik op die lyf

MEYERTON. - Hierdie onwelkome gas het Sandy Annadale vanoggend groot laat skrik toe sy vanoggend die Midvaal Sport and Conference Centre oopsluit en agter die toonbank ingestap het. Stanley, 'n sekuriteits personeellid van Wesizwe sekuriteit het die gedierte sien die trappe opstap toe hy verby ry. Daarna was die manne op jag vir die Likkewaan toe meneer besluit die klubhuis is 'n veilige toevlugsoord. Sandy het die deur toegemaak en die brandweer gebel. By die deur in en op met die trappe tot in die snoekerkamer en dis daar waar die brawe manne die knewel vasgetrek het. Brandweerman Anthony Prinsloo het die knewel gevang.

MEYERTON. – Hierdie onwelkome gas het Sandy Annadale vanoggend groot laat skrik toe sy vanoggend die Midvaal Sport and Conference Centre oopsluit en agter die toonbank ingestap het.

Stanley, ‘n sekuriteits personeellid van Wesizwe sekuriteit het die gedierte sien die trappe opstap toe hy verby ry. Daarna was die manne op jag vir die Likkewaan toe meneer besluit die klubhuis is ‘n veilige toevlugsoord. Sandy het die deur toegemaak en die brandweer gebel. By die deur in en op met die trappe tot in die snoekerkamer en dis daar waar die brawe manne die knewel vasgetrek het. Brandweerman Anthony Prinsloo het die knewel gevang.

Sandy Annandale

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Brandweerman Anthony Prinsloo staan hier met die likkewaan.
Brandweerman Anthony Prinsloo staan hier met die likkewaan.
Brandweerman Anthony Prinsloo staan hier met die likkewaan.
Brandweerman Anthony Prinsloo staan hier met die likkewaan.

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Back to top button