Local newsNewsNews

Vlakgrafmoord-beskuldigde se huis brand af

VANDERBIJLPARK. – Dieselfde bad waarin die vermoorde Gerhard Erasmus ‘n tyd gelede by die huis van Marissa Barnard, een van die twee beskuldigdes in die vlakgrafmoordsaak besig was om te sterf, is na ‘n brand by die huis nou onder ‘n hoop rommel en as bedek. Barnard, wat saam met Gerrie Mulder op 11 Januarie gevonnis word vir die moord, het nog ‘n terugslag gehad toe die huis waar die moord gepleeg is, Saterdag 4 November omstreeks 10:00 afgebrand het. LEES VANDAG VERDER IN VAALWEEKBLAD!!!

VANDERBIJLPARK. – Dieselfde bad waarin die vermoorde Gerhardus Erasmus in Januarie by die huis van Marissa Barnard, een van die twee beskuldigdes in die vlakgrafmoordsaak besig was om te sterf, is na ‘n brand by die huis nou onder ‘n hoop rommel en as bedek.
Barnard, wat saam met Gerrie Mulder op 11 Januarie gevonnis word vir die moord, het nog ‘n terugslag gehad toe die huis waar die moord gepleeg is, Saterdag 4 November omstreeks 10:00 afgebrand het.

LEES VANDAG VERDER IN VAALWEEKBLAD!!!

Die bad waarin Gerhard Erasmus op 31 Januarie gesterf het, onder ‘n hoop rommel en as. Foto: Jannie du Plessis

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Back to top button