VANDERBIJLPARK. – Checkers Hyper in die dorp was reeds van vroeg af gepak met rye en rye mense vroegdag voor die deure. Na opening was dit chaos en lang rye by die kasregisters beproef kopers se geduld tot die uiterste.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
