NewsNews

3 dood, talle beseer in naweek-ongelukke

Die feesseisoen het nog skaars begin en padongelukke is reeds besig om lewens te eis.

Dit was egter ‘n besige naweek vir Midvaal Brandweer met verskeie ongelukke in die gebied van 1 tot 3 Desember.

In die verskeie ongelukke is drie mense dood en 28 beseer.

Motoriste word gevra om versigtig te wees, veral met die Desember-vakansie wat vir sommiges reeds begin het.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Back to top button