Local newsNewsNews

Belangrike vergadering vir CW-inwoners

Belangrike vergadering vir CW-inwoners

Alle inwoners van die CW-woongebiede word genooi na vergaderings oor gerugte oor ‘n waterkrisis wat inwoners moontlik weer in die gesig staar, asook die elektrisiteit wat moontlik gesny kan word.
Die eerste vergadering is op 7 Desember om 18:00 en die tweede op 9 Desember om 09:00 in die NG Kerk-Noord op die hoek van Hertz-boulevard en Siemenstraat, CW3. Mense kan hulle vrae, probleme en insette in die verband kom gee. Dis belangrik om by een van die vergaderings te wees. Daar gaan ook ‘n plan van aksie bespreek word om dit te probeer verhoed.
“Slegs die inwoners in die CW-areas kan keer dat hul water en elektrisiteit gesny word met hulle mandaat,” sê die organiseerders.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Back to top button