Local newsNewsBreaking News

Hele straat se Smart Meters gesteel

Inwoners kyk toe hoe plunderaars teen pale opklim en Smart Meters steel

Vaalweekblad verneem dat ‘n groep van sowat 30 swartmans gister (Saterdag 23 Desember) al die mense in Clarendonstraat, Vereeniging, se “Smart Meters” gesteel het. ‘n Inwoner van die straat laat weet: “Hulle het met ‘n leer teen die pale opgeklim en dit afgekap dat dit met ‘n slag op die grond val. Hulle het ook sommer die Smart Meters gevat. Hulle sê hulle soek nie die Chinese K## in ons land nie. Hulle plunder sovêr hulle gaan.”

Was jy een van die slagoffers? Lewer asseblief kommentaar in die Facebook Comments onder hierdie berig. Geen rassistiese uitsprake nie asseblief. Ons probeer net uitvind wat die omvang van die probleem is. Die DA-raadslid in die gebied het laat weet dat dringende aandag aan die saak gegee word.

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Retha Fitchat

Retha Fitchat is an experienced part time journalist for Vaalweekblad. WhatsApp: 083 246 0523
Back to top button