CommunityLocal newsNews

Bakkie verloor smaaklike vrag op snelweg

Die R59-snelweg by die Voortrekkerafrit in Vereeniging was op 6 Desember besaai met houers vol lekkernye

 

Die R59-snelweg by die Voortrekkerafrit in Vereeniging was op 6 Desember besaai met houers vol aartappelskyfies en ander lekkernye nadat ‘n bakkie wat vanaf Redan na Vereeniging gery het, in ‘n ongeluk betrokke was. Die voorval het glo gebeur toe die bakkiebestuurder in die reën beheer oor die voertuig verloor het en dit gerol het. ER24 was op die toneel om hulp te verleen, maar gelukkig was daar geen ernstige beserings nie. Foto’s: Chris Smuts

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Retha Fitchat

Retha Fitchat is an experienced part time journalist for Vaalweekblad. WhatsApp: 083 246 0523
Back to top button