CommunityLifestyleLocal newsNews

Nuus uit Februarie 2017

Dié voorblad het ons lesers aangegryp!

Dié voorblad van 22 Februarie 2017 het Vaalweekbladlesers behoorlik aan die hart gegryp. Dit toon ‘n baie spesiale oomblik by die Afrikaanse Hoërskool Sasolburg, toe die leerlinge op hul knieë gegaan het vir ‘n stilgebed vir hul onderwyseres, mev. Hanri de Lange, wat baie siek geword het na die geboorte van haar babatjie, Hananja. Mev. De Lange het intussen baie goed herstel.

Ander nuusgebeure in Februarie was dat die Vanderbijlparkse vrou wat haar 9-jarige dogtertjie in 2016 verwurg het, probeer het om selfmoord in die tronk te pleeg.

* ArcelorMittal kondig dié maand ‘n prysvasstellingsooreenkoms met die regering aan wat dié staalreus ‘n beter oorlewingskans sou gee.

  • Die geliefde Vaaldriehoekse motorhandelaar, mnr. Bob Dutton, sterf in Februarie 2017

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Retha Fitchat

Retha Fitchat is an experienced part time journalist for Vaalweekblad. WhatsApp: 083 246 0523
Back to top button