CommunityCommunityLifestyleLocal newsNewsPhoto Galleries

Nuusgebeure in Maart 2017

Nadat die Vaaldam se vlak vanaf die einde van 2016 tot die begin van 2017 tot so laag as 26% gedaal het, kon Vaalweekblad in Maart aankondig dat die dam na goeie reën in die opvangsgebied, weer propvol was.

Die Vaaldam se vlak is tans 80.1% (soos gerapporteer deur Rand Water op 28 Desember 2017)

 

Die foto’s van die Vaaldam is in Oktober 2016 geneem

Onder: Hierdie foto’s is op 26 Februarie 2017 geneem:

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Retha Fitchat

Retha Fitchat is an experienced part time journalist for Vaalweekblad. WhatsApp: 083 246 0523
Back to top button