Local newsNews

Drama by Hoërskool Overvaal

Daar is steeds 'n groot polisieteenwoordigheid by Hoërskool Overvaal in Vereeniging, waar die EFF en ouers van die 55 leerlinge wat in Engels onderrig wil ontvang maar nie deur die skool geakkommodeer kan word nie, betoog. Meer nuus volg later.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Retha Fitchat

Retha Fitchat is an experienced part time journalist for Vaalweekblad. WhatsApp: 083 246 0523
Back to top button