VANDERBIJLPARK. – 4 persone is gehospitaliseer deur ER24 paramediese personeel nadat ‘n Taxi en ‘n Datsun Go vanmiddag 28 Januarie net na 15:30 teen mekaar gebots het op die Kruising van Barrageweg en Frikkie Meyer boulevard. Die SAPD was op die toneel en ondersoek die ongeluk.



At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
