Local newsNewsNews

Kyk uit vir die jong manne

Kyk uit vir die jong manne

VANDERBIJLPARK. – Twee jong manne besteel inwoners deur baie ordentlik te kom vra om ‘n gereedskapstuk te leen en dan sien jy hulle nie weer nie. ‘n Inwoner naby Okie Dokie restaurant het gelukkig die fotos geneem gekry. Een se gesig is redelik sigbaar.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Check Also
Close
Back to top button