Local newsNewsNews

Een van die twee jong mans vas

Een van die twee jong mans vas

KATINKA NEL post aan Vaalweekblad:

Die outjie is gister by Mall gevang met een van tannies by Jeugland se selfoon. Toe op kameras kyk, was in die gang. Weet nie hoe hy toegang gekry het nie.

 

Vaalweekblad Post ‘n dag gelede op 12 Februarie: (een van die twee is dieselfde dag aangekeer)

VANDERBIJLPARK. – Twee jong manne besteel inwoners deur baie ordentlik te kom vra om ‘n gereedskapstuk te leen en dan sien jy hulle nie weer nie. ‘n Inwoner naby Okie Dokie restaurant het gelukkig die fotos geneem gekry. Een se gesig is redelik sigbaar.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Check Also
Close
Back to top button