Local newsNewsNews

Ongeluk by Rosinni en Frikkie Meyer

VANDERBIJLPARK. - 'n Ongeluk het vanoggend ongeveer 08:00 op die kruising van Rosinni boulevard en en Frikkie Meyer boulevard plaasgevind. Paramedies personeel van ER24 en Vaal emergency care was vinnig op die toneel maar daar was gelukkig geen ernstige beserings.

VANDERBIJLPARK. – ‘n Ongeluk het vanoggend ongeveer 08:00 op die kruising van Rosinni  boulevard en en Frikkie Meyer boulevard plaasgevind.

Paramedies personeel van ER24 en Vaal emergency care was vinnig op die toneel maar daar was gelukkig geen ernstige beserings.

FOTOS: Jannie du Plessis (Vaalweekblad.com)

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Back to top button